Client Reviews and TestimonialsWhat People are Saying
rone'
roné & duard“Marné is n fantastiese fotograaf wat elke oomblik so mooi vasgevang het! Ek sal haar beslus vir enige iemand aanbeveel!”“
mari
mari & dawid"A truly heartfelt thank you for your work capturing our wedding day. The images are amazing, the memories will be forever cherished. I really appreciate everything. I’ll do a google review this week."“
cheri
cheri & rohan“Marné is een van die beste besluite wat ons kon neem vir ons troue. Ons is absoluut verlief op ons foto’s!! Marné het ons spesiale dag so perfek vasgevang! Sy het ons foto sessie saam ons gevolg soveel pret gemaak en gehelp oomblikke skep wat ons nooit sal vergeet nie. Ons kon nie vir ‘n beter fotograaf gevra het nie.”“