“A successful marriage requires falling in love many times, always with the same person.” ~Mignon McLaughlin ~ Venue: TSB Crocodil Lapa Videographer: The Wedding Videographer Dress: The Bridal Room Makeup: Cassandra Mc Laren Jacobs 083 254 4048 Hair: Tanya van Wyk 083 627 9888 Wedding Planner: Mariane & Hesti Le Roux 083 600 2927 Wedding Hire: Easy Hire […]

View full post »

Back to TopEMAILFacebookTweetGet in Touch
  • petro brewis - Marne, jy mag maar foto’s neem. Dis absoluut pragtig en wat ‘n perfekte manier om elke fyn detail en emosie vas te vang !!!!! Ma van die bruid waardeer die wyse hoe jy jou werk met soveel passie gedoen het en sommer deel van die hele familie was op daardie dagReplyCancel

  • Zandile Nkambule - This wedding was absolutely beautiful. Judith and Ludwig CONGRATS!!!ReplyCancel

  • Clara Rautenbach - Ongelooflike mooi foto’s wat die gees van ‘n onvergeetlike dag vasvang. Jou foto’s dra soveel emosie, Marne! Judz & Luda, julle bly maar net my gunstelinge – baie liefde xReplyCancel

  • Judith - Marne van Dyk! Jy het herinneringe vasgevang wat ons vir die res van ons lewens gaan saamdra. Jy is ‘n ongelooflike fotograaf, jy doen jou werk met soveel passie en liefde! Ek sal vir Marne vir enige bruid aanbeveel, sy mag maar fotos neem. Dankie vir al jou moeite!=)ReplyCancel