Mieke & Abel ~ Wedding

Alhoewel ek vandag die belofte voor God en al ons vriende en familie maak om jou lief te he, Was die besluit om jou lief te hê reeds van dag een af gemaak in my hart. Ek beloof ook dat ek myself aan jou sal wei in allerlei omstandighede, met erns en met humor, in gelukkige oomblikke en in moeilike omstandighede. Ek beloof ook dat ek altyd sal opkyk en weet waarvandaan ons krag en leiding kom, in tye van swaarkry en ook in tye van groot dankbaarheid soos vandag.

~ Abel ~

Ek beloof om jou die die Koning, Priester en Profeet van ons huis te maak. Om ‘n gasvrye, liefdevolle huis te skep vir ons gesin. Om jou familie, my familie te noem. Om jou drome, my drome te maak. Ek beloof om jou in alle aspekte van ons lewens te respekteer. Om tyd die geldeenheid van ons verhouding te maak en lag die klankbaan van ons storie. Om jou vriendin, sielsgenoot, lover en lewens vennoot te wees.

~ Mieke ~

Venue: Milorho Wedding Venue

Wedding Dress: Robyn Roberts Studio

Groom’s Suit: Moi Styling

DJ: Sound Motion Professionals

Tarina & Hannes ~ Couple

“I love you not because of who you are, but because of who I am when I am with you.”

~ Roy Croft ~

Beat & Rudi ~ Maternity

Families are the compass that guides us. They are the inspiration to reach great heights, and our comfort when we occasionally falter.

~ Brad Henry ~

Makeup:  Paintbrush Beauty

Makeup Artist: Marné Fourie

Weddings | Couples | LifestyleMarne' Photography

Welcome

What I like about photographs is that they capture a moment that’s gone forever, impossible to reproduce.

~ Karl Lagerfeld ~

Instagram

follow us @marnephotography

email | hello@marnephotography.com

cellphone | (+27)829248192

located in nelspruit, mpumalanga